Madelie Human 
Liefde kan roes [EPUB ebook] 

Support

Karien het hom al jare lank lief, maar hy het iemand anders bo haar gekies. Nou is Schalk terug en hy laat haar hart steeds vinniger klop.
Schalk het gedink hy en Ronika sou vir altyd saam wees, maar nou vertrou hy nie meer sy oordeel as dit by vroue kom nie, veral nie sy ontwakende gevoelens vir Karien nie…
Sal hy besef hy het destyds die fout van sy lewe gemaak of gaan hy Karien weer deur sy vingers laat glip?

€5.14
Zahlungsmethoden
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 192 ● ISBN 9781779875211 ● Verlag LAPA Publishers ● Erscheinungsjahr 2024 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 9448810 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

299.593 Ebooks in dieser Kategorie

Keine Ergebnisse