Stories oor die pyn en vreugdes van verlief wees. Stories oor die waagmoed, twyfel en uitdagings van jonk wees. Stories wat jou sal laat glimlag of ’n traan laat wegvee.Sstories wat wéét hoe dit voel om sestien te wees. Hierdie versameling bevat 28 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans, en ’n paar opwindende nuwe stemme.
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 174 ● ISBN 9780799384406 ● Herausgeber Marieta Nel ● Verlag LAPA Uitgewers ● Erscheinungsjahr 2017 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 5539238 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie