VREEMDE VROU IN DIE WILDERNIS – RYK SCHOONRAAD REEKS
Ryk Schoonraad, flukse jong boer aan die voorpos van die beskawing, is verbaas om in die veld ’n verskrikte handperd te kry, belaai met die besittings van ’n vrou. Maar teen daardie tyd het sy groot avontuur reeds begin. Hierdie nuwe gebeurtenis maak die wêreld vir hom net nog moeiliker, maar dit bring darem ook iets nuuts in sy opwindende lewe hier in die onbeskaafde wildernis van die voorgrens. Die blote feit dat hy boon...
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 129 ● ISBN 9781928498551 ● Dateigröße 0.7 MB ● Herausgeber Pieter Haasbroek ● Verlag Pieter Haasbroek ● Ort Montefranco ● Land IT ● Erscheinungsjahr 2021 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 8203881 ● Kopierschutz ohne