Middernag en ander spokerige stories [EPUB ebook] 

Support

Hoekom wil Carla se ma haar nie glo oor die meisie agter haar kamerdeur nie? En wat maak juffrou Elizabeth, van sy nuwe skool, in Arnold-hulle se spens in die middel van die nag? Hoe kan ’n skoolbussie vol kinders in die nag wegjaag sonder dat daar ’n bestuurder in is? Waar kom die vreemde outjie in Bennie se koshuiskamer se kas vandaan? Hierdie is maar ’n paar van die vrae wat jy beantwoord sal kry in hierdie lekker-lees versameling grillerige stories vir alle ouderdomme.

€8.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Die sestien skrywers van hierdie bundel stories is deel van die Fynbosskrywers-groep. Hierdie is die tweede projek wat die groep saam aanpak. Hulle eerste was ’n dierestorie-CD gemik op 4–8 jariges.
Die CD is verlede jaar op RSG uitgesaai en hulle het binne 3 maande hulle eerste besending van 500 CD’s uitverkoop.
Die CD het in die begin van die jaar in Leserskring se hoofkatalogus verskyn en die hele bestelling plus veertig persent ekstra, is uitverkoop.
Almal het al individueel in verskeie publikasies en genres gepubliseer, o.a. Kortverhaal-bundels, bloemlesings, opvoedkundige publikasies, vonkfiksie, tekste vir kinderteater, artikels, e.a.

Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 180 ● ISBN 9780798163859 ● Dateigröße 1.2 MB ● Alter 17-12 Jahre ● Verlag Human & Rousseau ● Erscheinungsjahr 2013 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 4743192 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

58.181 Ebooks in dieser Kategorie