Seevie red ’n luiperdwelpie wanneer hy slegs ’n dag oud is en Shuna word die nuutste lid van n gesin op ’n plaas in Kwa-Violentia. Die raaisels rondom sy familie se verlede laat Seevie vermoed hy is ’n aangenome kind. Hy en sy meisie, Tensy, fynkam die berg van Sh’ong op soek na die graf van sy suster, Ladine, om antwoorde op sy ware identiteit te vind.
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 260 ● ISBN 9780798153102 ● Dateigröße 0.4 MB ● Alter 17-15 Jahre ● Verlag Human & Rousseau ● Erscheinungsjahr 2011 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 2488456 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie