Is dit moontlik om geluk te vind in ’n huwelik wat twee stiefkinders insluit?
Julia Meiring het haar ma verloor toe sy ses jaar oud was. Haar pa is dadelik weer getroud, en sy is deur ’n ongenaakbare stiefma grootgemaak wat byna die teenoorgestelde was van haar liefdevolle ma wat feitlik al haar aandag aan haar laatlammetjie gewy het. Julia vind die liefde van haar lewe in haar buurman, Wynand du Toit. Hy is ’n geskeide man, en die pa van twee kinders maar Julia laat haar deur die verhouding meesleur want Wynand se kinders woon in die Kaap by hul ma, en sy kan hulle heeltemal vermy. Omstandighede dwing Wynand se eks en haar gesin terug Gauteng toe, en Julia verbreek summier hulle verhouding. Sy sien nie kans om ’n ma te wees nie, en nog minder ’n stiefma.
Santie van der Merwe
Al wat oorbly [EPUB ebook]
Al wat oorbly [EPUB ebook]
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 200 ● ISBN 9780799390339 ● Verlag LAPA Uitgewers ● Erscheinungsjahr 2018 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 6557153 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie