William Oosthuizen 
Die lewe volgens Wim Vermaak [EPUB ebook] 

Support

Wim Vermaak se lewe is onderstebo. Hy is op die punt om Graad 9 te dop, omdat sy aandag in die LO-klas afgetrek word deur ’n meisie. Sy tweelingsussie wil opsluit deel word van Mars One sending na Mars. Hul verstrooide ouma val vir ’n internetslenter en dan is daar Harold, sy ma wat kuns doseer se menslike geraamte, wat die studente in opstand bring en konflik tussen sy ouers saai. Dalk is Wim se LO-taak die antwoord om dinge weer op koers te kry.

€6.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

William Oosthuizen praktiseer as prokureur en woon in Kaapstad. Sy debuutroman Die dame met die hondjie verskyn in 2019 (Naledi). Hy was naaswenner in die SA Writer’s College se 2010 kortverhaalwedstryd en finalis van die 2011 Pen-Africa Literêre Toekennings. Sy radiodrama Ons gaan huis toe was die wenner in die RSG/Sanlam radiodrama kompetisie.

Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 176 ● ISBN 9780798180320 ● Dateigröße 0.3 MB ● Verlag Human & Rousseau ● Erscheinungsjahr 2020 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7450804 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

58.292 Ebooks in dieser Kategorie