Zelda Bezuidenhout 
Anderkant die blou [EPUB ebook] 

Support

Lienke en Dezi beleef die vakansie van hulle lewe in Kalkbaai. By die hotel ontmoet hulle Danroy, ’n kelner wat vakansiewerk doen, wat hulle na al die mooiste plekke in die baai vat. Hulle leer ken Danroy se ’skwad‘ en sy geliefde Uncle Kaz. Dan is daar ’n tragedie op see wat Danroy en sy ma se lewe omkeer. Soos Uncle Kaz altyd sê: ‚Mens het net drie goete nodig om gelukkig te wees: iemand om lief te hê, iets om jou hande mee besig te hou, en iets om na uit te sien.‘

€5.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Zelda Bezuidenhout is ’n skrywer van jeugverhale, kortverhale, radiodramas, rubrieke, reklamekopie en volwasse fiksie. Haar eerste roman vir volwassenes,  Die dekonstruksie van Retta Blom, het in 2019 verskyn. In 2020 behaal sy en Lunéll Kruger die eerste plek in Netwerk24 se luisterdramakompetisie met Koppelkat. Sy woon op Parys in die Vrystaat. 

Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 128 ● ISBN 9780624091950 ● Dateigröße 0.6 MB ● Verlag Tafelberg ● Erscheinungsjahr 2022 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 8306078 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

57.827 Ebooks in dieser Kategorie