Vurige Jacqueline de Péronne se drome glip deur haar vingers. Sy voel soos ’n pion. asof haar huwelik met afstootlike Miguel Cortés nie genoeg is nie, leer Christoban Hernándes haar van passie en begeerte. Maar sy is getroud.
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 189 ● ISBN 9780799383577 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2017 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 5206533 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader