San-Marie Crafford se drie vriendinne is getroud met die mededirekteure in ‘n maatskappy. Nou is die vierde direkteur, Jacques Myburgh, skielik heeltyd onder haar voete. Sy weet uit ervaring gelukkige eindes bestaan nie en stel nie belang in romanse nie.Jacques het geweet iets aan San-Marie hinder hom, maar die dag in haar werkswinkel besef hy eers hoekom. Iemand met sy agtergrond kan mos nie dink aan trou en gelukkige eindes nie? Of kan ‘n Kersboom van hout alles verander?
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 192 ● ISBN 9781779875495 ● Publisher LAPA Publishers ● Published 2024 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 10049902 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader