Bella kom dikmond op Greyton aan. Haar oorlede tante se testament vereis dat sy vir ’n maand in dié se huis bly om ’n aardige bedraggie te erf. Bella se susters het reeds hul onderskeie maande afgelos en elkeen het ’n bruidegom losgeslaan. Maar Bella wil niks met mans te doen hê nie – veral niks met Wian nie.
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 208 ● ISBN 9780799398724 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2020 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 7393619 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader