So ’n lang ontdekkingsreis wat vir jou en my nog voorlê . . .Wanneer die jong Elisabeth Larsson hierdie woorde in haar man se Joernaal skryf, staan sy aan die begin van ’n persoonlike ontdekkingsreis wat haar sal voer tot die hoogtes van ’n intense, passievolle verhouding met ’n slaaf, en later sal laat tuimel in die dieptes van verraad . . .’n Oomblik in die wind is die aangrypende verhaal van liefde oor die kleurgrense heen in die agttiende eeu. Elisabeth vergesel haar Sweedse e...
¡Compre este libro electrónico y obtenga 1 más GRATIS!
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 192 ● ISBN 9780798158619 ● Tamaño de archivo 0.5 MB ● Editorial Human & Rousseau ● Publicado 2005 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 4769745 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM