Annerle Barnard matrikuleer aan die Hoërskool Wolmaransstad en voltooi «n BA (Hons) (Engels) aan die Noordwes-Universiteit, asook «n Hoër Onderwys Diploma. Aanvanklik hou sy skool, maar begewe haar later in die korporatiewe sektor. Annerle is getroud en het twee sportiewe seuns en ’n wonderlike, ewe sportiewe stiefdogter. Sy woon in Bloemfontein.
5 Ebooks de Annerle Barnard
Annerle Barnard: Sweepslag
Die vyftienjarige Paul se passie is vlieghengel. Een oggend gaps hy sy pa se motorboot om op die Vanderkloofdam te gaan hengel. Ongelukkig vir hom sien hy hoe ’n moord gepleeg word en beland hy in di …
EPUB
Africaans
DRM
€8.99
Annerle Barnard: Sindikaat
Sindikaat is ’n avontuurverhaal waarin drie vriende se lewens omvergegooi word wanneer die hoofkarakter, Paul, per ongeluk op onwettige smokkelgoed afkom. Hulle paaie kruis met die van die Chinese ma …
EPUB
Africaans
DRM
€8.99
Annerle Barnard: Spel
Die sewentienjarige Lukas is een van ’n handjievol oorblywende mense ná die aarde deur kuborge, transterrane en robotte oorgeneem is. Hy en Dimpho boer op Lukas-hulle se plaas in die Bloemfontein-omg …
EPUB
Africaans
DRM
€7.99
Annerle Barnard & Franco v. Heyn: Gif
Joe Schutte en sy pelle, Nathe en Thabo, lewe vir rugby. Alles anders in Joe lewe is so vars soos verlede jaar se brood. Maar skielik verander iets in die rugbyspan. Dit voel asof hulle spanmaats oor …
EPUB
Africaans
DRM
€9.00
Annerle Barnard: Donkerster
Carli Kirstein is 17 en so toegewyd aan wildbewaring dat sy soms van gevaar vergeet. Met twee veeartse as ouers was dit eintlik onvermydelik, maar haar passie maak haar nie juis deel van die gewilde …
EPUB
Africaans
DRM
€10.25