Joanne Jowell 
Zephany (A) [EPUB ebook] 
Twee ma’s. Een dogter. ‘n Ongelooflike ware verhaal.

Soporte

Die ontvoering van baba Zephany Nurse uit die kot langs haar ma se hospitaalbed het die hele Suid-Afrika aangegryp. Haar desperate ouers het herhaaldelik gepleit dat sy veilig terugbesorg word, maar daar was geen teken van die baba nie. Vir 17 jaar lank, op haar verjaarsdag, het die Nurse-gesin kerse aangesteek en gehoop en gebid. ‘n Klipgooi van die Nurse-gesin af het die 17-jarige Miché Solomon pas met matriek begin. Sy het ‘n kêrel gehad en toegewyde ouers. Sy het gedroom oor d...

leer más
€14.99
Métodos de pago

Sobre el autor

Met ‘n akademiese agtergrond in Engels en sielkunde, en ná ‘n kortstondige dog vormende skof as bestuurskonsultant, het Joanne Jowell op die ouderdom van 28 professio...

leer más
¡Compre este libro electrónico y obtenga 1 más GRATIS!
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 320 ● ISBN 9780624086444 ● Tamaño de archivo 3.8 MB ● Editorial Tafelberg ● Publicado 2019 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 7113429 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

49.854 Ebooks en esta categoría