Dié boek bevat 366 dagstukkies spesiaal vir getroudes. Dis perfek vir huwelikspaartjies om in hulle stiltetyd saam te lees, en is van pas vir mense van enige ouderdom. Almal van pasgetroudes in hul twintigerjare tot ouer pare wat reeds dekades lank getroud is sal hierdie boek van nut vind: Dis prakties, geestelik verrykend, en help julle om as huweliksmaats jul geloof saam op te bou.
Sobre el autor
Christine Ferreira is sedert 2005 die redakteur van Lééf met hart & siel, ‘n tydskrif vir vroue, met ‘n unieke fokus op geloof.
¡Compre este libro electrónico y obtenga 1 más GRATIS!
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 392 ● ISBN 9780796318183 ● Tamaño de archivo 0.8 MB ● Editorial Lux Verbi ● Publicado 2015 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 4762512 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM