Kobie Krüger is in 1946 op ’n bosveldplaas in Limpopo gebore. Sy verwerf ’n BA en HOD aan Tukkies en werk daarna in Windhoek en Johannesburg. Hierna woon die gesin vir baie jare in die Krugerwildtuin, waar hulle drie dogters grootword. Die wildtuinlewe is ook die inspirasie vir haar boeke Boskonsert en The Wilderness Family, waarvan vertaalregte van lg. aan 13 lande verkoop word en veral in die VSA en Kanada gewild is. Sedert 2006 woon Kobie en haar man op die oewer van die Blyderivier in ’n wildreservaat naby die wildtuin.
2 Ebooks de Kobie Krüger
Kobie Krüger: Eggo’s in die skimberge
Mattie Moolman en Henk Velder is al van kleintyd af beste maats. Toe Mattie aand ná aand die sterrereën oor die Skimberge oplet, oortuig sy Henk om saam met haar te gaan ondersoek instel. Maar hulle …
EPUB
Africaans
DRM
€7.99
Kobie Kruger: Wilderness Family
When Kobie Kr ger, her game-ranger husband and their three young daughters moved to one of the most isolated corners of the world – a remote ranger station in the Mahlangeni region of South Africa’s …
EPUB
Inglés
DRM
€12.99