Vin is die verhaal van kunstenaar-kurator Vin Verster se geleidelike greepverloor op haar skeppende en skikkende omgaan met kuns, haar verhouding met haar argeoloog-man, en haar vermoë om in SA sielerus te voel. Deur twee dekades van oorsese kunsresidensies, voortslepende familiedrama en die benouende obsessie van ’n vyandiggesinde in die kunswêreld sien die leser met die oë van dié vindingryke kuns-vlugteling.
Sobre el autor
Lien Botha is wêreldbekend as kunstenaar-fotograaf en kurator. Wonderboom, haar debuutroman, is gekortlys vir die UJ-debuutprys en die WA Hofmeyrprys, en is bekroon met die Eugène Marais- en die Jan Rabie/Rapportprys, asook die Huisgenoot Tempo Toekenning vir Afrikaanse Roman van die Jaar. Lien woon op Bettysbaai.
¡Compre este libro electrónico y obtenga 1 más GRATIS!
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 288 ● ISBN 9780795802010 ● Tamaño de archivo 0.4 MB ● Editorial Queillerie ● Publicado 2021 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 7885016 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM