DIE ROOI KLIPPIES VAN TANDBERG – RYK SCHOONRAAD REEKS
Om jou hotelkamer se deur oop te maak en ’n bakkopslang dreigend voor jou orent te sien staan, sal vir geen mens ’n aangename ondervinding wees nie, selfs al is dit op die voorposte van die beskawing.
Dit was een van die eerste ondervindings van die aantreklike Roelien van der Spuy toe sy op die grensdorpie Graskolk aankom, op soek na haar vader wat in hierdie woeste wêreld spoorloos verdwyn het.
Ryk Schoonraad, ’n jong boer op die voorposte, merk ook sommer dadelik aan die kroegvlieë se reaksie dat hier een of meer skuldiges in die onmiddellike omgewing is en hy besluit dadelik om ’n handjie by te sit…
¡Compre este libro electrónico y obtenga 1 más GRATIS!
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 144 ● ISBN 9781928498544 ● Tamaño de archivo 0.8 MB ● Editor Pieter Haasbroek ● Editorial Pieter Haasbroek ● Ciudad Montefranco ● País IT ● Publicado 2021 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 8203880 ● Protección de copia sin