VLAMME IN DIE KALAHARI – RYK SCHOONRAAD REEKS
Helm du Plessis, ’n vooraanstaande grensboer van die Noordwestelike Provinsie, is met honderde osse op pad na die Kimberley se mark. Hy word egter koelbloedig vermoor deur blanke veediewe. Sy dogter Ansie en Ryk Schoonraad agtervolg hulle met die doel om wraak te neem. Die twee ondergaan verskriklike folteringe toe die boewe daarin slaag om hulle op ’n paar geleenthede in die hande te kry…
¡Compre este libro electrónico y obtenga 1 más GRATIS!
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 123 ● ISBN 9781928498520 ● Tamaño de archivo 0.6 MB ● Editor Pieter Haasbroek ● Editorial Pieter Haasbroek ● Ciudad Montefranco ● País IT ● Publicado 2021 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 8203878 ● Protección de copia sin