Die Boksombende het groot pret met ’n dooie slang wat hulle oor die straat trek om mense die skrik op die lyf te jaag, maar dan begin die nuwe skooljaar. Kwaggaberg se skoolhoof besluit twee graad tien-leerders moet as junior leerderraadslid gekies word en hierdie groot eer val Trompie en Katrien te beurt. Dit is egter nie altyd maklik om soveel verantwoordelikhede te hê nie – die Grootkaptein se drie manskappe maak die lewe vir hom moeilik, want hulle dink hy sal hulle oorsien as...
¡Compre este libro electrónico y obtenga 1 más GRATIS!
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 120 ● ISBN 9780798154666 ● Tamaño de archivo 0.3 MB ● Edad 17-12 años ● Editorial Human & Rousseau ● Publicado 2011 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 2488523 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM