Trompie gebruik sy vaardighede as entrepreneur om ’n sakeplan vir ’n snoepwinkel by die skool op te stel. Die Boksombende moet elkeen geld bydra om hierdie besigheid op die been te kry en is allesbehalwe beïndruk met hul Grootkaptein wanneer sake nie so vlot verloop soos hy hulle belowe het nie. Selfs Dawie se poging om die snoepie van ondergang te red misluk en die vier vriende sit met hul hande in hul hare. Wanneer Trompie ’n onervare onderwyser ’n poets bak met ’n pratende pop ...
¡Compre este libro electrónico y obtenga 1 más GRATIS!
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 99 ● ISBN 9780798154697 ● Tamaño de archivo 0.3 MB ● Edad 17-12 años ● Editorial Human & Rousseau ● Publicado 2011 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 2487310 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM