Autor: Wilmari Jooste

Soporte
Wilmarí Jooste het in 1997 gedebuteer en het daarna verskeie boeke die lig laat sien. Benewens skryf is sy baie lief vir musiek en dans, en sy het deur die jare al verskeie dansskole bedryf. Sy is in 1980 getroud met die man van haar drome en hulle het drie seuns.




3 Ebooks de Wilmari Jooste

Wilmari Jooste: Dis mooiweer en liefde
Menantheau le Clerque se stil en kalm lewe word onverwags in ’n heel nuwe rigting gestuur die aand toe sy vir Nick Bender ontmoet.  Nick oorrompel haar totaal en dit wil voorkom asof hulle verhouding …
EPUB
Africaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman & Marijke Greeff: Satyn Omnibus 5
In Bruid uit die koue wou Jurg die mooie Clio Gericke soveel kere in sy arms neem en haar parmantige mond stil soen. Maar Clio met haar goue hare en viooltjieblou oë was vir hom verbode. Sy was sy …
EPUB
Africaans
DRM
€12.99
Babsie Jacobs & Maretha Maartens: Melodie Omnibus 2
Volbloedvrou vir ’n vaalseun: Fransien de Swardt woon haar skoolreünie om slegs twee redes by: ná tien jaar wil sy die spoke van die verlede besweer en haar metamorfose van armlastige spoorwegkind na …
EPUB
Africaans
DRM
€11.99