Ettie Bierman 
’n Man vir môre [EPUB ebook] 

Support
In ’n Man vir môre betrap Cecilia haar verloofde saam met ’n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer ’n man te vertrou nie. ’n Pos as skakelbeampte by die vyfsterhotel Mlala Lodge lyk na ’n droom wat kan waar word – so ook Melt Meiring, haar nuwe baas met die goue oë.
€4.99
payment methods

About the author

Ettie Bierman is ’n alombekende en hoogs gewilde skrywer van romantiese verhale. Haar vroeëre boeke het gewoonlik ’n reistema, dikwels met ’n lugwaardin as hoofkarakter. Die afgelope paar jaar skryf sy vir die Satyn-reeks, waarvan Sonnet sonder woorde en Sterre is vir ewig maar enkele titels is. Sy en haar man, Roelf, woon in Kwa Zulu-Natal.
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 224 ● ISBN 9780624069478 ● File size 0.3 MB ● Publisher Tafelberg ● Published 2014 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 4534809 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

299,593 Ebooks in this category