Lucas Niemand keer terug na Nova. Maar dan kom die skok: Sy vriende onthou glad nie meer van hulle ontmoetings met ruimtewesens of hulle spesiale kragte nie. Hulle weet ook nie waar Lucas al die tyd was nie. Sal Lucas Niemand die skrikwekkende Eindspel oorleef …?
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 183 ● ISBN 9780799366631 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2014 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 5206175 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader