Fanie Viljoen 
Skooluitgawe: Donker Web [EPUB ebook] 

Support

Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is ‘n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir ‘n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skadu van Lawson Kollege en Project Nursery Rhyme kan wegkom? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe, besef hy gou, in hierdie vervolg op die topverkoper Onderwêreld.  Verkorte skooluitgawe van die topverkoper. ‘n Gratis leesgids is beskikbaar.

€11.99
payment methods

About the author

Fanie Viljoen is in Welkom gebore. In 2002 behaal hy ’n BA-graad in Sielkunde en Sosiologie aan Unisa. Hy is die skrywer van nagenoeg 60 titels vir kinders en tieners, o.m. Sanlampryswenners Breinbliksem (2005) en Onderwêreld (2007), wat ook bekroon is met ‘n ATKV-Kinderboektoekenning (2009). Fanie skryf en skilder voltyds. Hy woon in Bloemfontein. 

Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 304 ● ISBN 9780624093282 ● File size 0.5 MB ● Publisher Tafelberg ● Published 2022 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 8377700 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

59,634 Ebooks in this category