Daar gebeur nooit iets opwindends met wurms nie. Hulle kruip maar meestal op die grond rond op soek na iets om te eet. Of hulle seil teen ’n boomstam op om aan vars blare te kou. Wanneer twee wurms mekaar toevallig raakseil, praat hulle ook maar min. Die een sal dalk vra: “Wat doen jy vandag?” En die ander een sal antwoord: “Niks, en jy?” “Niks.” En dit is ook so. Niks gebeur ooit met wurms nie. Maar daar is altyd ’n uitsondering…
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 42 ● ISBN 9780799359909 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2013 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 5206024 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader