Felicia Snyman & Alita Steenkamp 
#Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel [EPUB ebook] 

Support

#Kuberliefde – Felicia Snyman: Rosalene wil die man wat haar akademiese skryfwerk gekritiseer het behoorlik op sy plek sit maar toe Luke voor haar staan laat sy donker gelaatstrekke haar opstandigheid wegsmelt. Hulle word onwetend in ’n kuber-web wat die passievolle liefde wat tussen hulle vlamvat tot op die uiterste toets vasgevang. BONUSKORTVERHAAL! Kleur vir die bleeksiel – Alita Steenkamp: Haar lewe is vasgevang in ’n eentonige sleurgang besef Francisca Swanepoel op ’n dag wanneer sy die aantreklike kunstenaar met sy blinkbruin oë en diep kuiltjies op die Gautrein raakloop. Kan hy kleur in haar lewe bring en haar oortuig om vir eens en altyd haar bolla los te maak?

€2.58
payment methods
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 85 ● ISBN 9780799396584 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2019 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 7102182 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

295,881 Ebooks in this category