Michael vind dat die bloed van magtige onsterflikes soms nie meng nie, selfs wanneer hulle sielsgenote is en in die hitte van passie is. ‘n Paringsmerk is ‘n simbool van besit, maar vir Michael is daardie klein smaak van bloed sy ondergang. Die bloed van die Gevalle is bedrieglik verleidelik vir ‘n Songod en die kragtige stormloop wat Michael ontvang, is baie verslawend. Om Aurora teen homself te beskerm, begin Michael om die kragtigste demone in die stad te jag om sy donker drang te bevredig. Soos die swart bloed binne sy are pols, verloor Michael homself aan die stormloop en word net so gevaarlik soos die demone wat hy jag.
Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 397 ● ISBN 9788835454991 ● Taille du fichier 0.3 MB ● Âge 22-99 ans ● Traducteur Angela Kruger ● Maison d’édition Tektime ● Publié 2023 ● Téléchargeable 24 mois ● Devise EUR ● ID 9121107 ● Protection contre la copie sans