Barend Vos 
Uit die Beek 2020 [EPUB ebook] 
366 dagstukkies

Support

‘Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. Hy gee my nuwe krag …’ (Psalm 23:2-3). Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel die RCL-leesrooster) gebaseer. Hierdie tydlose Bybelse dagboek is geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en vir gebruik in Bybel studiegroepe. Kom les jou geestelike dors elke dag by die vars water van die Woord en ontdek ware rus en vreugde in God.

€8.99
méthodes de payement

A propos de l’auteur

Dr. Barend Vos is ‘n bekende Christenskrywer en predikant. Daar het al verskeie boeke uit sy pen verskyn: van dagstukkies tot literêre fiksie en romans met ‘n Bybelse agtergrond. Hy wen in 2001 die CBSA-prys vir fiksie vir sy Bybelse roman Eksodus en in 2016 die Andrew Murray-prys vir sy gebedeboek oor die Bybelse psalms, Die ewigheid in my hart. Barend skryf maandeliks ‘n humoristiese skets vir Li G-tydskrif, die sogenaamde Grootseun-stories. En hy lewer ‘n gereelde bydrae vir Volksblad se ‘Woord en Perspektief ‘-rubriek. Hy is in 2015 met ‘n ATKV-Mediaveertjie vir een van die Grootseun-stories bekroon.

Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 400 ● ISBN 9780796321497 ● Taille du fichier 0.9 MB ● Maison d’édition Lux Verbi ● Publié 2019 ● Édition 1 ● Téléchargeable 24 mois ● Devise EUR ● ID 7103714 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

137 321 Ebooks dans cette catégorie