Enfants jusqu’à 11 ans SupportCatalogLivres pour enfants / adolescentsLivres d’imagesLecture à haute voix / Conte de féesÂge préscolaireEnfants jusqu’à 11 ansJeunes à partir de 12 ansBiographiesNonfictionJouer / Apprendre58 181 Ebooks dans cette catégorie Bettie Naudé: Saartjie se piekniek (#14) Apie “leen” ’n rugbybal by die skool en dit beland per ongeluk in die kwaai oom Kerneels se perskeboord. Saartjie se boetie smeek haar om die bal vir hom in die hande te kry, anders gaan hy in groot … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Elizabeth Wasserman: Speurhond Willem en die diamantdiewe Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op ’n passasierskip in die Indies … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 5 In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voor … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Jüngen Banscherus: Speurder Kwaaikofski 6: Honde, hoede en hande Gewoonlik ondersoek Kwaaikofski nie sake wat iets met honde te doen het nie – dit is vir beginners. As die stad se ander speurders moet uitvind hy loop agter ’n vermiste hond aan, skaam hy hom morsdo … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 6 In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voor … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Marita Van der Vyver: Swemlesse vir ‘n meermin Daar’s belangrike dinge wat jy moet weet om jou tienerjare te oorleef. Soos, wat maak jy as jy groen is van jaloesie elke keer as jy na die gewildste, mooiste, coolste meisie in die klas kyk? Of hoe … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Bettie Naudé: Saartjie se kêrel (#12) Saartjie lees ’n artikel oor hipnose en besluit dadelik om Anna en Lina as proefkonyne te gebruik terwyl sy haar lyf hipnotiseur hou. Sy besef egter vinnig sy beskik nie oor hierdie spesiale talent n … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Topsy Smith: Trompie die hanswors (#20) Trompie kan goed stemme naboots en hy besluit om die Boksombende ’n poets te bak deur hulle te bel en te maak asof hy hulle kwaai wetenskaponderwyser is. Trompie-hulle besluit om hulle toneeltalente … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Elizabeth Wasserman: Speurhond Willem en die wilddiewe Willem en Adriaan is terug vir hulle derde avontuur saam! Nadat hulle Europa en die Indiese Oseaan deurkruis het, is hulle dié keer op eie bodem doenig: in die Bosveld, waar daar in die gebied rondom … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Derick Van der Walt: Toring van Jasmyn Toring van Jasmyn speel in die kleurvolle strate van Istanboel af. Markus Combrink reis saam met sy pa, suster en ‘nuwe boetie » Neil (hy trek in by hulle na sy ouers se dood), na dié Turkse stad. Te … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Page suivante >>> 0 0 Caisse 0,00 × × × Changer la langue de l'utilisateur × ArabeAllemandAnglaisEspagnolFrançaisHindiIndonésienItalienMalaisNéerlandaisPolonaisPortugaisRoumainRusseSuédoisThaïlandaisTurcUkrainienVietnamienChinoisInternational Modal ×