Auteur: Chris Van der Merwe

Support
Chris van der Merwe is ’n afgetrede professor in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Kaapstad. Hy is die skrywer van verskeie artikels in Engels, Afrikaans en Nederlands oor Suid-Afrikaanse en Nederlandse letterkunde en oor literatuurteorie. Hy was die redakteur en skrywer van verskeie boeke oor letterkunde, onder andere Breaking Barriers – Stereotypes and the Changing of Values in Afrikaans Literature (1994), Strangely Familiar – South African Narratives on Town and Countryside (2001), Storyscapes – South African Perspectives on Literature, Space and Identity (2004), Beyond the Threshold – Essays on Liminality and Literature (lg. met Hein Viljoen as mederedakteur). Hy het onderrig gegee by verskeie universiteite in Wes- en Sentrale Europa en in die Verenigde State. Hy het ook die Joernalis van die Jaar-toekenning ontvang in 1994 vir sy radiopraatjies oor Suid-Afrikaanse Letterkunde. Hy is getroud met Bibi en bly in Kaapstad.




5 Ebooks par Chris Van der Merwe

Chris Van der Merwe: Gesprek sonder einde
Waar pas die mens in by God se verhaal? En watter keuses kan ons maak in hierdie drama waarvan ons medeskrywer is? Hieroor tree Chris van der Merwe op ’n baie toeganklike wyse in gesprek met sy leser …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Pumla Gobodo-Madikizela & Chris N van der Merwe: Memory, Narrative and Forgiveness
The United Nations’ declaration of 2009 as the International Year of Reconciliation is testimony to the growing use of historical commissions as instruments of reconciliation in post-conflict societi …
PDF
DRM
€91.87
Hans Ester & Chris van der Merwe: Twyfelaars wat Glo
The Journey to the South grapples with the entanglement of ethics, aesthetics, disciplinary transformation, institutional decolonisation and modalities of protest at South African universities. Riffi …
PDF
DRM
€11.58
Chris van der Merwe: Die net is gebreek
“Ons, net soos ’n voël het ons ontvlug uit die net van voëlvangers: Die net is gebreek en ons, ons het ontvlug.” (Ps. 124:7). Die meeste mense beland die een of ander tyd in ’n net van ellende. Die p …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.92
Chris van der Merwe: Grenselose genade
Die boodskap van die Nuwe Testament is dat Jesus die straf vir die mens se sonde op Hom geneem en vryspraak verwerf het vir diegene wat in Hom glo. Hierdie geloof in die plaasvervangende lyding van J …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.59