Auteur: Elise Nel

Support
Elise is in Prieska gebore en ontvang verpleeg- en vroedvrou-opleiding na skool. Sy trou met haar skoolliefde Willie en boer vir 30 jaar op « n Karooplaas. Sy werk ook « n paar jaar in die plaaslike hospitaal. Na hulle aftrede verhuis hulle na Hoekwil en uiteindelik George. Hulle was 49 jaar getroud en het drie kinders en ses kleinkinders.




1 Ebooks par Elise Nel

Elise Nel: Ons raaiselpad met alzheimersiekte
Elise se eens briljante man raak aggressief en vergeetagtig, en tree heeltemal anders op as wat sy hom ken. Sy het ‘n vae vermoede wat die probleem is, maar uiteindelik word haar ergste vrese bewaarh …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99