Die ergste plaag denkbaar tref Laerskool Tierkop: kopluise! Nina en Jessie kom toevalllig af op bewyse dat dié plaag deur ‘n tydelike onderwyseres, juf. Morkel, begin is. Maar waarom sal sy die skool se naam skade wil doen? En hoe gemaak om die luise uit te roei, EN die skuldige aan die kaak te stel? Die hoof en ander onderwysers sal mos nooit twee graad vyfs se storie glo nie. Gelukkig is die Entrepreneursdag om die draai, en Nina en Jessie weet presies hoe om hulle plan uit te v...
A propos de l’auteur
Chris Venter is ‘n vryskutkunstenaar. Van sy mees onlangse projekte is die Speurhond Willem-reeks en Karla Krullebol (Theresa van Baalen), waarvoor hy met ‘n AT...
Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 128 ● ISBN 9780624057277 ● Taille du fichier 4.5 MB ● Âge 17-11 ans ● Maison d’édition Tafelberg ● Publié 2012 ● Édition 1 ● Téléchargeable 24 mois ● Devise EUR ● ID 4534071 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM