Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Elsa Winckler se vorige Romanzas, Tussen jazz en rock, Anderkant liefhê en Sonder bagasie.
Tussen jazz en rock: Hy laat haar sweet, swaar asemhaal. En dit oor sy kaal bolyf, sy blouselblou oë, sy bitter sexy boudjies … Sanet is juis voos vir mans. Maar Jak de Beer maak haar mal. Sy ken haarself sowaar nie.
Anderkant liefhê: Martha en Hans ken mekaar al lank, maar die afgelope tyd spook sy donkerbruin oë by haar. Hoekom soen hy haar dan dat haar bene wankel, net om haar weer te los? Hy frustreer haar grensloos.
Sonder bagasie: Lisa ontmoet haar nuwe baas voor sy weet wie hy is. Tot haar skande! Maar wat van sy hond en sy deurmekaar huis? Sy te blou oë en gespierde lyf is egter ’n groter
probleem …
Elsa Winckler
Liefde langs die Eersterivier [EPUB ebook]
Liefde langs die Eersterivier [EPUB ebook]
Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 311 ● ISBN 9780799378481 ● Maison d’édition LAPA Uitgewers ● Publié 2016 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 5206416 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM