Jaco Jacobs 
Krok en Dil Vlak 2 Boek 2 [EPUB ebook] 
Ek wens ek was ‘n reus

Support

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het  »n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats,  »n knorrige krokodil en  »n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

€1.87
méthodes de payement
Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781776251421 ● Maison d’édition Pan Macmillan South Africa ● Publié 2022 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 8828103 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

29 254 Ebooks dans cette catégorie