Vyf keer meer Zackie-pret! Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is is daar altyd volop pret avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou die allervreeslikste stinkbomme maak sy lyf speurder hou of per ongeluk die buurvrou se kat Groenland toe pos – waar Zackie is is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste...
Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 228 ● ISBN 9780799392326 ● Maison d’édition LAPA Uitgewers ● Publié 2019 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 6909368 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM