Auteur: Jaun Truter

Support
Jaun dien vyf jaar en twee maande van « n 10 jaar vonnis vir aanranding, poging tot moord, en besit van « n gesteelde voertuig uit. Hy verloor sy een oog in « n laatnag-aanval met messe en gebreekte bierbottels. Hy is tans die hoof van die Alpha-beweging in Suid-Afrika se gevangenesbediening asook die program wat na oudgevangenes omsien. Hy is van Brackenfell, Kaapstad en studeer tans deeltyds teologie. Hy het veral « n passie om stukkende mense tot emosionele en geestelike volwassenheid te begelei.




1 Ebooks par Jaun Truter

Jaun Truter: Van Pollsmoor tot prediker
Jaun Truter was ‘n gangster in die ergste graad. Noem dit maar: dwelms, aanranding, afpersing, en betrokkenheid by die Russiese mafia in Kaapstad. God gryp in op sy lewe op ‘n baie tasbare en hoorbar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.49