ERROR

Нам шкода - хоча ми зробили все можливе: сталася помилка
Typedatabase
MessageYou have an error in your SQL syntax; check the manual that corresponds to your MariaDB server version for the right syntax to use near "AND SUBSTRING(categories_id,4,1) != "0") AS cat4, (SELECT categorie..." at line 5
QuerySELECT (SELECT categories_id FROM categories_description WHERE language_id = 10 AND categories_id = 000) AS cat1, (SELECT categories_id FROM categories_description WHERE language_id = 10 AND categories_id = 00 AND SUBSTRING(categories_id,2,1) != "0") AS cat2, (SELECT categories_id FROM categories_description WHERE language_id = 10 AND categories_id = 0 AND SUBSTRING(categories_id,3,1) != "0") AS cat3, (SELECT categories_id FROM categories_description WHERE language_id = 10 AND categories_id = AND SUBSTRING(categories_id,4,1) != "0") AS cat4, (SELECT categories_name FROM categories_description WHERE language_id = 10 AND categories_id = 000) AS cat1name, (SELECT categories_name FROM categories_description WHERE language_id = 10 AND categories_id = 00 AND SUBSTRING(categories_id,2,1) != "0") AS cat2name, (SELECT categories_name FROM categories_description WHERE language_id = 10 AND categories_id = 0 AND SUBSTRING(categories_id,3,1) != "0") AS cat3name, (SELECT categories_name FROM categories_description WHERE language_id = 10 AND categories_id = AND SUBSTRING(categories_id,4,1) != "0") AS cat4name, (SELECT url_text FROM commerce_seo_url_without_language WHERE categories_id = 000) AS cat1url, (SELECT url_text FROM commerce_seo_url_without_language WHERE categories_id = 00 AND SUBSTRING(categories_id,2,1) != "0") AS cat2url, (SELECT url_text FROM commerce_seo_url_without_language WHERE categories_id = 0 AND SUBSTRING(categories_id,3,1) != "0") AS cat3url, (SELECT url_text FROM commerce_seo_url_without_language WHERE categories_id = AND SUBSTRING(categories_id,4,1) != "0") AS cat4url, (SELECT wod_count_products FROM categories WHERE categories_id = 000) AS cat1cnt, (SELECT wod_count_products FROM categories WHERE categories_id = 00 AND SUBSTRING(categories_id,2,1) != "0") AS cat2cnt, (SELECT wod_count_products FROM categories WHERE categories_id = 0 AND SUBSTRING(categories_id,3,1) != "0") AS cat3cnt, (SELECT wod_count_products FROM categories WHERE categories_id = AND SUBSTRING(categories_id,4,1) != "0") AS cat4cnt

Koos Stadler 
Recce [EPUB ebook] 
Kleinspan-operasies agter vyandelike linies

Support

Hulle is supersoldate wat hoogs geheime, lewensgevaarlike operasies diep in vyandelike gebiede aanpak… Die Recce’s het nog altyd mense se verbeelding aangegryp, maar weens die sensitiewe aard van hul werk is daar min oor hierdie elite-eenhede van die Suid-Afrikaanse Weermag bekend. Nou vertel een van hulle van die naelbytaksie en dramatiese gebeure wat hy eerstehands in die Grensoorlog beleef het. Koos Stadler het in die vroeë 1980’s die legendaries strawwe keuringsproses vir die Spesiale Magte geslaag. Kort daarna word hy deel van Kleinspanne, ‘n gespesialiseerde groep wat slegs uit tweemanspanne bestaan het. Stadler en ‘n makker word onder meer gestuur om treinspore in Angola te vernietig en op ‘n ander keer om vyandelike vegvliegtuie op te blaas… Telkens staar hy die dood in die gesig. Die boek bied ‘n onthullende blik op die lewe van ‘n Recce en hul amper bomenslike fisieke en geestelike uithouvermoëns.

€15.99
méthodes de payement

A propos de l’auteur

Koos Stadler is ‘n voormalige Recce met nege medaljes op sy kerfstok, waaronder die Honoris Crux (Brons) vir dapperheid en die gesogte Suiderkruis-medalje vir uitsonderlike diens. Stadler het as lid van die destydse 31 Bataljon se verkenningsvleuel vir drie jaar verskeie verkenningoperasies op vyandelike basisse uitgevoer. Daarna het hy Spesiale Magte-keuring gedoen met die uitsluitlike doel om by die spesialisverkenningspanne, oftewel Kleinspanne, aan te sluit. Vir vyf jaar het hy talle hoogs gespesialiseerde strategiese operasies diep agter vyandelike linies uitgevoer. Na sy operasionele loopbaan het hy verskeie bevel- en stafposte in Spesiale Magte beklee en uiteindelik militêre attaché in Saoedi-Arabië geword.

Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 368 ● ISBN 9780624069423 ● Taille du fichier 5.9 MB ● Maison d’édition Tafelberg ● Publié 2015 ● Édition 1 ● Téléchargeable 24 mois ● Devise EUR ● ID 4624554 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

11 745 Ebooks dans cette catégorie