Troy was ‘n gelukkige trein – totdat ‘n nuwe trein, genaamd "Goue Arend" eendag by sy treinstasie opgedaag het. Hierdie trein sou seker meer aandag kry as Troy, want dit was so vinnig en blink. Jou kind (ouderdomme 4-8) sal leer hoe die twee treine vriende word. Hulle sal sien dat diens aan ander die weg na geluk is. En laastens, hoe hulle vriende kan word met Jesus, God se Seun, en vir die ewigheid in die Hemel bestem kan wees!
Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781667476629 ● Traducteur Bianca Bunge ● Maison d’édition Babelcube Inc. ● Publié 2024 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 9953710 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM