Hierdie gids is deel van ’n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied ’n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek.
Met behulp van kleurfoto »s en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.
Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 56 ● ISBN 9781775844297 ● Maison d’édition Penguin Random House South Africa ● Publié 2016 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 4958656 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM