Zelda Bezuidenhout 
Die dekonstruksie van Retta Blom [EPUB ebook] 

Support

Jare lank al is Lauretta Blom ’n gedienstige huisvrou in haar beige paleis, die eggenoot van Tobias Blom, ’n suksesvolle sakeman met belange in Johannesburg én die Kaap. Maar met hulle seunskinders wat nou groot en uit die huis uit is, begin die stilte en die pynlike netheid van Lauretta se praghuis in die Johannesburgse sekuriteitslandgoed haar vasdruk. En sy wonder oor al die dinge wat sy nié gedoen het nie en hoe dit haar lewe gevorm het. Wanneer sy boonop begin vermoed dat Tob...

lisez plus
€13.99
méthodes de payement

A propos de l’auteur

Zelda Bezuidenhout is ’n skrywer van jeugverhale, kortverhale, rubrieke, reklamekopie en volwasse fiksie. Haar jeugverhaal As mens geluk kon proe is in 2017 as ...

lisez plus
Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 320 ● ISBN 9780795709005 ● Taille du fichier 0.5 MB ● Maison d’édition Kwela ● Publié 2019 ● Édition 1 ● Téléchargeable 24 mois ● Devise EUR ● ID 7035434 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

773 871 Ebooks dans cette catégorie