Helena Hugo 
Weskus-omnibus 2 [EPUB ebook] 

Support

Twee inspirerende topverkoper-romans in een omnibus
Ter wille van Talita: Die Van den Heevers hou hulle eenkant, maar beland onder die soeklig wanneer Theuns van den Heever nie wil hê sy dogters moet aan ’n Kersspel deelneem nie. Haar ma se kind​: Dania Pietersen is Dora en Jonnie se susterskind wat by hulle bly. Sy is ’n modelkind en volgende jaar is Dania sestien en Dora en Jonnie kan dit nie meer ontken nie: Dania hoort nie by hulle nie – sy is haar ma se kind. 

€12.99
payment methods

About the author

Helena Hugo is die skrywer van verskeie topverkopers soos o.a. Haar naam is Ragel. Benewens talle boeiende verhale oor verskillende
genres heen, is sy ook regisseur en skrywer van radiodramas en
-vervolgverhale. Helena en haar man, Henk, woon in Roodepoort en het drie volwasse kinders.

Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 560 ● ISBN 9780796323453 ● File size 0.8 MB ● Publisher Lux Verbi ● Published 2024 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 9397801 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

790,774 Ebooks in this category