ERROR

Entschuldigung - obwohl wir unser Bestes getan haben: es ist ein Fehler aufgetreten
Typedatabase
MessageYou have an error in your SQL syntax; check the manual that corresponds to your MariaDB server version for the right syntax to use near "AND SUBSTRING(categories_id,4,1) != "0") AS cat4, (SELECT categorie..." at line 5
QuerySELECT (SELECT categories_id FROM categories_description WHERE language_id = 1 AND categories_id = 000) AS cat1, (SELECT categories_id FROM categories_description WHERE language_id = 1 AND categories_id = 00 AND SUBSTRING(categories_id,2,1) != "0") AS cat2, (SELECT categories_id FROM categories_description WHERE language_id = 1 AND categories_id = 0 AND SUBSTRING(categories_id,3,1) != "0") AS cat3, (SELECT categories_id FROM categories_description WHERE language_id = 1 AND categories_id = AND SUBSTRING(categories_id,4,1) != "0") AS cat4, (SELECT categories_name FROM categories_description WHERE language_id = 1 AND categories_id = 000) AS cat1name, (SELECT categories_name FROM categories_description WHERE language_id = 1 AND categories_id = 00 AND SUBSTRING(categories_id,2,1) != "0") AS cat2name, (SELECT categories_name FROM categories_description WHERE language_id = 1 AND categories_id = 0 AND SUBSTRING(categories_id,3,1) != "0") AS cat3name, (SELECT categories_name FROM categories_description WHERE language_id = 1 AND categories_id = AND SUBSTRING(categories_id,4,1) != "0") AS cat4name, (SELECT url_text FROM commerce_seo_url_without_language WHERE categories_id = 000) AS cat1url, (SELECT url_text FROM commerce_seo_url_without_language WHERE categories_id = 00 AND SUBSTRING(categories_id,2,1) != "0") AS cat2url, (SELECT url_text FROM commerce_seo_url_without_language WHERE categories_id = 0 AND SUBSTRING(categories_id,3,1) != "0") AS cat3url, (SELECT url_text FROM commerce_seo_url_without_language WHERE categories_id = AND SUBSTRING(categories_id,4,1) != "0") AS cat4url, (SELECT wod_count_products FROM categories WHERE categories_id = 000) AS cat1cnt, (SELECT wod_count_products FROM categories WHERE categories_id = 00 AND SUBSTRING(categories_id,2,1) != "0") AS cat2cnt, (SELECT wod_count_products FROM categories WHERE categories_id = 0 AND SUBSTRING(categories_id,3,1) != "0") AS cat3cnt, (SELECT wod_count_products FROM categories WHERE categories_id = AND SUBSTRING(categories_id,4,1) != "0") AS cat4cnt

Arien van der Merwe 
Hanteer diabetes en verwante gesondheidskwessies [EPUB ebook] 

समर्थन

Na raming het meer as 3, 5 miljoen Suid-Afrikaners diabetes. Wêreldwyd het ongeveer 150 miljoen mense metaboliese sindroom (wat diabetes insluit) en dit dikwels sonder dat hulle dit eers weet … Suid-Afrikaanse mediese dokter, skrywer en kenner op die gebied van holisties geïntegreerde medisyne, dr Arien van der Merwe, verduidelik in hierdie tydige en maklik leesbare boek wat presies diabetes is, die simptome, en die verskillende soorte – tipe 1, 2 en 3, wat diabetes veroorsaak, van fisiologie tot emosies, wat pre-diabetes en insulienweerstandigheid is, hoe diabetes en metaboliese sindroom verwant is, hoe diabetes verband hou met hartsiektes, Alzheimers en depressie en die verskillende soorte medikasie. Sy verskaf praktiese oplossings oor hoe diabetes en verwante kwale bestuur kan word, deur onder meer leefstylaanpassings – van slaap tot ontspanning, die regte oefening, wat interval- en weerstandsoefeninge insluit, gesonde eetgewoontes en vas met tussenposes, die hanteer en bestuur van stres en die aanspreek van onderliggende emosionele aspekte. Dr Van der Merwe verduidelik die verband tussen jou liggaam, emosies en siel, en gee raad oor voedselaanvullers en kruiemiddels. Boonop bring dié boek ’n boodskap van hoop: Diegene met diabetes en metaboliese sindroom se bloedsuikervlakke en verwante simptome kán doeltreffend bestuur word, soms selfs omgekeer word, wat dit moontlik maak om ’n normale, aktiewe en lang lewe te lei.

€14.99
भुगतान की विधि

लेखक के बारे में

Dr. Arien van der Merwe – MBCh B (Pretoria), FRSPH (Londen), MISMA (VK), NHA (SA) – is ’n mediese dokter wat in welwees in die werkplek, asook liggaam-gees en holisties geïntegreerde geneeskunde en medisyne, stresbestuur en langlewendheid spesialiseer. Hierdie internasionaal bekende holistiese gesondheidskenner en alombekende, ervare spreker en opleier is ook ’n topverkoperskrywer van wie 22 boeke en opleidingshandleidings oor gesondheid en welwees al internasionaal uitgegee is. Sy spesialiseer sedert 1998 in gesondheid en welwees in die werkplek. Sy fasiliteer kursusse, ondersteuningsgroepe en seminare oor diabetes en verwante gesondheidsuitdagings, soos metaboliese sindroom en insulienweerstandigheid. Dr. Arien het onlangs die Timeless DNA™ Program ontwikkel om mense in te lig en op te voed oor hoe om 120 jaar (ons natuurlike lewensduur!) lank gesond en gelukkig te leef en die konsep van skoonheid van binne, skoonheid van buite en skoonheid van wees te beliggaam. Dr. Arien is by die Natural Healers Association (NHA) as opleier en praktisyn in etnomedisyne in die veld van tradisionele gesondheidsorg geregistreer. Sy is ’n genoot van die Royal Society of Public Health (FRSPH, Londen) en lid van die internasionale stresbestuursvereniging (MISMA) se tak in die Verenigde Koninkryk. Dr. Arien skryf en dien gereeld as raadgewer vir baie plaaslike tydskrifte en koerante, en verskyn ook op talle nasionale radio- en televisieprogramme as gas. Sy is die direkteur van Health Stress Management Gauteng (Edms.) (Bpk.) en eienaar van Healthy Living Space, wat in Pretoria gebaseer is, asook aanlyn by www.Dr Arien.co.za.

यह ईबुक खरीदें और 1 और मुफ़्त पाएं!
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 256 ● ISBN 9780798169394 ● फाइल का आकार 6.1 MB ● प्रकाशक Human & Rousseau ● प्रकाशित 2015 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 4754115 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

147,568 इस श्रेणी में ईबुक