Ian Wessels: Genade! EdeLAGbare: Humor en die hof
In Genade! Ede LAGbare oortref Ian Wessels en die RSG-luisteraars hulself met lekkerlag en lekkerlees hofhumor wat beslis in almal se smaak sal val. Regters, landdroste, staatsaanklaers, advokate, pr …