Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde – en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky. Ella kan nie begryp hoekom haar speurderkollegas nie die verbintenisse tussen die verskillende moorde raaksien nie. Wat van die motlyke wat telkens by die moordtonele figureer? Selfs kaptein Silas wil nie ag slaan op haar vermoedens n...
लेखक के बारे में
Karsten is ’n bekroonde skrywer en voormalige joernalis wat in Kanada woon. Koms van die motman is die derde in die nuwe Ella Neser-reeks. Die voriges sluit in Di...
यह ईबुक खरीदें और 1 और मुफ़्त पाएं!
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 488 ● ISBN 9780798176231 ● फाइल का आकार 0.6 MB ● प्रकाशक Human & Rousseau ● प्रकाशित 2017 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 5448730 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है