Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak ’n snaakse video. ’n Dom video wat jy maak om ’n meisie te beïndruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op You Tube. Hulle kry ’n bynaam – die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het opwindende en gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef …
यह ईबुक खरीदें और 1 और मुफ़्त पाएं!
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 80 ● ISBN 9780799362275 ● प्रकाशक LAPA Uitgewers ● प्रकाशित 2013 ● डाउनलोड करने योग्य 3 बार ● मुद्रा EUR ● आईडी 5206090 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है