“Almal gil en skree, daar’s chaos in die klas; al dié bohaai net oor die brulpadda in my tas.” Welkom in die wêreld van Jaco Jacobs! ’n Plek waar walvisse maklik in jou sop beland. Waar jy kan uitvind hoe om jou eie monster te maak. En waar varsgebakte brood soms gevaarlik kan wees.
यह ईबुक खरीदें और 1 और मुफ़्त पाएं!
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● ISBN 9780799362312 ● प्रकाशक LAPA Uitgewers ● प्रकाशित 2013 ● डाउनलोड करने योग्य 3 बार ● मुद्रा EUR ● आईडी 5206093 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है