Madelein Rust 
25 trappe na benede [EPUB ebook] 

समर्थन

Wat wag daar om ontdek te word net vyf en twintig trappe na benede?
Wanneer Renée Verster-Roux haar swart gewaad, donker grimering en skarlaken
lipstif aansit, klim sy trap vir trap af na die wêreld van haar alterego. As Lisbé is sy
nie meer die swartskaapdogter van die ryk Versters nie, maar ʼn bedrewe knoeier
wat haar voordoen as ʼn waarsêer om haar trust fonds aan te vul.
Vir haar is Janine Oosterhuis, ʼn doktersvrou wat oortuig is haar man wil haar
vermoor, presies die tipe kliënt wat sy soek: skatryk en paranoïes. Maar die dag toe
dié vrou met die groot diamante en bang oë haar huis binnestap, het alles verander.
Hoe kon sy voorsien dat iemand die vrou werklik sou vermoor? Terwyl Renée
ondersoek instel, veg sy teen nuwe herinneringe en teisterende nagmerries van die
dag toe haar driejarige broertjie dood is. Hoe meer sy probeer uitrig hoe groter
raak haar ma, Melisandré, se afksu. En dan is daar haar ontwikkelende gevoelens
jeens Hermann, die onweerstaanbare polisieman.
Wat het daardie dag met haar boetie gebeur? Is dit waarom haar ma haar
herhaaldelik straf en oënskynlik haat? En waarom bly sy droom van die kelder in
hulle Bayswaterhuis? Wat wag daar om ontdek te word, net vyf en twintig trappe na
benede? Renée móét onthou as sy haar lewe wil terug hê.

€12.79
भुगतान की विधि
यह ईबुक खरीदें और 1 और मुफ़्त पाएं!
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 320 ● ISBN 9780639607634 ● प्रकाशक LAPA Publishers ● प्रकाशित 2021 ● डाउनलोड करने योग्य 3 बार ● मुद्रा EUR ● आईडी 7891769 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

117,080 इस श्रेणी में ईबुक

कोई परिणाम नहीं