Maggie Jooste 
Maggie: My lewe in die kamp [EPUB ebook] 
Die aangrypende verhaal van ‘n jong meisie in die Anglo-Boereoorlog

समर्थन

Margaretha (Maggie) Jooste was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en haar lewe ingrypend verander. Ná maande in huisarres word sy en haar gesin na ’n konsentrasiekamp in Natal gestuur. Hier ervaar hulle honger,  onsekerheid en verlies, maar ook soms – op ’n verrassende wyse – die goedhartigheid van Britse soldate. Hierdie baie persoonlike vertelling, in haar eie woorde, is ’n verhaal van swaarkry en erge ontbering, maar ook van medemenslikheid en vriendskap oor vyandsgrense heen. 

€12.99
भुगतान की विधि

लेखक के बारे में

Maggie Jooste was ‘n Afrikaner tienermeisie tydens die Anglo-Boereoorlog. Sy en haar vyf jonger broers en susters is in konsentrasiekampe in Natal aangehou. Sy het ‘n boek oor haar ervarings in die kamp geskryf, maar die manuskrip het vergete op ‘n boekrak gelê. 57 jaar later het haar familie dit herontdek en vir die eerste keer laat publiseer.

यह ईबुक खरीदें और 1 और मुफ़्त पाएं!
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 152 ● ISBN 9780624090267 ● फाइल का आकार 2.2 MB ● प्रकाशक Tafelberg ● प्रकाशित 2020 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 7524342 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

10,131 इस श्रेणी में ईबुक