Olivia October beëindig haar netballoopbaan in Australië en keer terug na Suid-Afrika. Met haar spontane geaardheid en voller figuur wat sy met selfvertroue vertoon, skep sy die indruk van sorgvryheid. Selfs haar beste vriendin by wie sy aanvanklik tuisgaan, weet nie van die hartseer en berou wat sy met haar saamdra nie.
यह ईबुक खरीदें और 1 और मुफ़्त पाएं!
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 192 ● ISBN 9781776359196 ● प्रकाशक LAPA Publishers ● प्रकाशित 2023 ● डाउनलोड करने योग्य 3 बार ● मुद्रा EUR ● आईडी 9097966 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है